Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Houd-den-bek

ebook
'n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg "Bokkeveldse Opstand", ontketen deur 'n droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen hulle staan die vurige, wederstrewige Hester.Die roman is 'n "koor van stemme", maar die hooffiguur is die slaaf Galant wat die menigte stemme bind. Ma-Roos sê: "So praat ons, so praat ons, 'n ry stemme in 'n ketting, almal saam en almal apart, almal anders en almal dieselfde, en die skakels mag lieg maar die ketting is waar. En die naam van die ketting is Houd-den-Bek."In die stemme van die dertig verskillende vertellers, deur vier dele, waarin die elemente van aarde, wind, water en vuur opgeroep word, groei 'n persoonlike opstand uit tot 'n universeel menslike stryd teen onreg – op so 'n aangrypende wyse dat Artur Lundkvist van die Sweedse Akademie dit by die boek se verskyning bestempel het as "miskien die grootste voorstelling van slawerny wat ooit geskryf is".

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798158657
  • Release date: April 29, 2005

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798158657
  • File size: 723 KB
  • Release date: April 29, 2005

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans