Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hiervandaan

ebook
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie "Inkandla" – tuisdorp – en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy by President Zuma se broer aandoen. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word...Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat "hiervandaan" is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624058397
  • Release date: October 20, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624058397
  • File size: 353 KB
  • Release date: October 20, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans