Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Gister se verlange

ebook
Na twintig jaar in 'n klooster in Frankryk, hoor Rozanne de Savoye dat haar moeder nog leef en waarskynlik iewers aan die Kaap de Goede Hoop woon. Bykans ekstaties van vreugde en opwinding reis Rozanne na die Kaap – om sommer uit die staanspoor met teleurstellings en teenslae te doen te kry. Boonop raak sy vergeefs verlief op Armand le Riche, 'n aantreklike jong avonturier wat haar leer dat die liefde maar net 'n speletjie is. Rozanne se teenwoordigheid aan die Kaap skep spanning in die lewens van baie mense: Armand se ouers wat haar as 'n klein fortuinsoekster sien; die bekoorlike Angélique wat vier jaar lank op Armand se tuiskoms gewag het; Jacques le Riche, wat haar vir sy eie geldsugtige doeleindes wil gebruik; en Armand se tante wat met vrees en bewing verneem het van die jong "non" wat gekom het om die verlede oop te krap . . . Die spanning tril later snaarstyf, want 'n gemaskerde boosdoener probeer boonop telkens om Rozanne uit die weg te ruim.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624066521
  • Release date: July 20, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624066521
  • File size: 395 KB
  • Release date: July 20, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans