Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Elita en haar lewe met F.W. de Klerk

ebook
Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná 'n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoenêr Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend. Sy vergesel haar man op talle sakereise wêreldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en 'n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud ... Moeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas 'n vervulde vrou.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624051572
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624051572
  • File size: 2836 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans