Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dokter van ver

ebook
By 'n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná 'n kort kennismaking moet hy terug Italië toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . .Later gaan Rafaella en haar ouers Italië toe sodat haar ma op die Di Mareneschi's se landgoed, waar daar 'n nuwe rusoord is, kan gaan rus ná borskanker-behandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong erfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. Luigi en Giulio het 'n geskiedenis van wedywer om 'n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlamvat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart?

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624058656
  • Release date: June 3, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624058656
  • File size: 269 KB
  • Release date: June 3, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans