Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Reuk van koffie

ebook
Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. Met 'n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaans en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en – natuurlik – sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: "Kom laat ons twit." Wat jy dus in dié bundel sal vind – in geen spesifieke orde – is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), 'n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren tot Eugène Terre'Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos-vakansies, skouers skuur met politici al dan nie (don't braai for me, Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries – en enig in sy soort.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798153133
  • Release date: September 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798153133
  • File size: 202 KB
  • Release date: September 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans