Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Danda op Oudeur

ebook
Toe Danda 'n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeër so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk. Toe hy 'n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en 'n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa. Is die wêreld regtig so 'n ingewikkelde plek soos wat sy pa sê, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624065227
  • Release date: September 20, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624065227
  • File size: 908 KB
  • Release date: September 20, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans