Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bruid uit die koue

ebook
Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en 'n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in 'n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om 'n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in 'n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624050711
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624050711
  • File size: 294 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans