Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Blinde liefde

ebook
Karla bedank haar werk by 'n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op 'n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore 'n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. Tot haar skok is daar ook groot finansiële probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis 'n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie ná al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, 'n meisie op Hugo wag nie? Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks ál moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand 'n ander. Is dit dalk 'n geval van blinde liefde?

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624063711
  • Release date: September 1, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624063711
  • File size: 952 KB
  • Release date: September 1, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans