Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baas van Babilon (Boss of Babilon)

ebook
'n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ʼn onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met "agtergrond" en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ʼn tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het?

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624072553
  • File size: 339 KB
  • Release date: March 19, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624072553
  • File size: 339 KB
  • Release date: March 19, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans