Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Annelize Morgan Omnibus 1

ebook
In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; 'n lewe van vernedering en wanhoop wag in die woestyn op haar. Daar is egter een van die mans wat op haar bie, die aantreklikste man wat sy nog gesien het, wat haar hoop gee. . .Woestynwind oor Jawarah: Ara die slavin was eens op 'n tyd Jaqueline Berrault. Op tienjarige ouderdom is sy ontvoer en as slavin verkoop. Nou moet sy, in 'n poging om haar vryheid te herwin, deur die gevreesde Rub'al Khali-woestyn reis. Elke dag bring egter net meer verraad en groter gevaar, sodat sy later niks meer oor het nie buiten vae herinneringe aan die Kaap, haar geloof . . . en die gedoemde liefde van sjeik Omar bin Garraf.Hart van die Groot Woestyn: Vir die Rashad-stam van die Groot Woestyn is die Swaard van Abdurraghman die simbool van vrede. Maar die swaard is weg en die Rashad-broers roei mekaar uit. In Kaap de Goede Hoop kry Caroline Duncan die opdrag van haar ma: vind die swaard en verbreek die vloek.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624049555
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624049555
  • File size: 600 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans