Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Droë wit seisoen

ebook
'n Politieke roman oor die dood van 'n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het 'n Droë wit seisoen'n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, "'n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens". Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié se seun tydens die 1976 Soweto-betogings en oproer. Ben se pogings om agter die waarheid te kom, bring hom in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Hy is nie 'n politieke kruisvaarder nie, hy wil slegs agter die waarheid kom. Sy familie dink hy is dwaas, maar vir hom is dit 'n morele kwessie. Danksy die vriendskap van Stanley, die taxibestuurder uit Soweto, en die liefde van die joernalis Melanie, voer hy sy bitter stryd teen apartheid tot by die onvermydelike en skokkende einde.Wanneer Ben vermoed sy lewe is op die spel, besorg hy al die dokumente, uitknipsels, verklarings, ens. – inligting wat hy teen die Veiligheidspolisie ingesamel het – aan 'n ou universiteitsvriend, 'n skrywer wat dit alles kan dokumenteer ... Sodat niemand hierna ooit durf sê: "Ek het nie geweet nie."

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798158633
  • Release date: April 29, 2005

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798158633
  • File size: 563 KB
  • Release date: April 29, 2005

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans

Levels

Lexile® Measure:750
Text Difficulty:3-4