Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Verwoerdburg

ebook

"Jakes is 'n bliksem. Uit en uit. Hy't ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het."

Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers 'n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds?

Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en haar verleidelike ma. Maar elkeen het 'n éie storie oor Jakes te vertel.

Tydens hul skoolreünie kom die lewe van dié groep Suid-Afrikaners onder die loep. Ná jare van demokrasie neem Jakes se geslag hul lewe in die nuwe bedeling in oënskou.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415203484
  • Release date: February 19, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415203484
  • File size: 510 KB
  • Release date: February 19, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans