Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ebook

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.Suider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa Edition: 2

OverDrive Read

  • ISBN: 9781775841067
  • File size: 90172 KB
  • Release date: October 3, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9781775841067
  • File size: 90172 KB
  • Release date: October 3, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans