Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees Vol Vrees

ebook

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781770225923
  • Release date: September 12, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9781770225923
  • File size: 30553 KB
  • Release date: September 12, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans