Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vuilspel

ebook

Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy "kaptein De Wee" heet.Die nag toe hulle na 'n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hê nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self 'n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters 'n potjie maak.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa Edition: 1

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415205327
  • Release date: February 11, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415205327
  • File size: 1224 KB
  • Release date: February 11, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans