Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kapabel

ebook

In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit 'n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes 'n ander kitaar leer slaan. "Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock 'n roll ..." Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. Dit kos 'n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief. Toe ontplof alles.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa Edition: 1

OverDrive Read

  • ISBN: 9781770224193
  • Release date: October 22, 2012

EPUB ebook

  • ISBN: 9781770224193
  • File size: 432 KB
  • Release date: October 22, 2012

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans