Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Partytjiepret vir Kinders

ebook

n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies. In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak. Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos 'n ooievaarstee. Van die temas in dié boek: Baba se 1ste verjaarsdag, Teddiebeer se piekniek, Hekse en Towenaars, Sjokoladefabriek, Meerminne, Eerste skooldag en Ballet.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa Edition: 1

OverDrive Read

  • ISBN: 9781432300265
  • Release date: August 21, 2012

EPUB ebook

  • ISBN: 9781432300265
  • File size: 45857 KB
  • Release date: August 21, 2012

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans