Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bewakers

ebook
"Die poort is oop." Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in 'n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. "Jy het haar ook gesien," sê sy. "Hulle het haar kom haal." Sy trek haar ogies nog kleiner. "Die stomme baba. Hy gaan nou sonder 'n ma grootword." Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. 'n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. "Ek weet nie wat Tannie . . ." "Jy wéét," val sy my in die rede. "Jy sién. Nes ek."

Expand title description text
Series: Die Poort Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624077480
  • File size: 331 KB
  • Release date: July 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624077480
  • File size: 331 KB
  • Release date: July 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans