Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Liefde is 'n sprokie

ebook
Cara het 'n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is so tuis in die water soos 'n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop. Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red . . . Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar "Wipstert" te noem! Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is – maar met 'n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in 'n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798170291
  • File size: 630 KB
  • Release date: May 16, 2015

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798170291
  • File size: 630 KB
  • Release date: May 16, 2015

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans