Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Elf dae in Parys

ebook
"Kyk!" sê Luc. "Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem 'Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace', en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre." Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d'Orsay, by die Eiffeltoring val 'n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor 'n tydperk van elf dae te ervaar.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624077459
  • File size: 1012 KB
  • Release date: August 22, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624077459
  • File size: 1012 KB
  • Release date: August 22, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans