Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Trompie die speurder (#6)

ebook
Die eindeksamen is naby, maar Trompie is nie lus om te leer nie – hy gaan swem eerder elke middag in die dam. Wanneer hy hoor daar is fietsdiewe op sy tuisdorp, weet die Boksombende se Grootkaptein sommer dadelik waar hulle die gesteelde goedere wegsteek – in een van die grotte bo teen die berg. Trompie en Rooie kom op die skelms af terwyl hulle die fietse op 'n vragmotor laai. Ons held stuur sy maat om die polisie te gaan haal, maar dan vat die diewe die pad en hy klim agterop hul vragmotor. Ná 'n lang rit beland hy in 'n Johannesburgse agterbuurt en moet vir sy lewe vlug. Sal Trompie die kanniedood hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader?

Expand title description text
Series: Trompie Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798154710
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798154710
  • File size: 270 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans